Norwich

Hierdie artikel handel oor die stad in Engeland. Vir ander gebruike, sien Norwich (dubbelsinnig).

Norwich

Ligging van Norfolk in Engeland Wapen
Ligging in Norfolk
 Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
 Graafskap Norfolk
 Koördinate 52°38′N 1°18′E / 52.633°N 1.300°O / 52.633; 1.300
 Oppervlakte:  
 - Totaal 39.02 vk km
 Hoogte bo seevlak ? m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 132 200
 - Bevolkingsdigtheid 3 388/vk km
 Tydsone GMT
 - Somertyd GMT +1
 Burgemeester Geen
 Amptelike Webwerf www.norwich.gov.uk

Norwich (uitgespreek /ˈnɒrɪdʒ/ of /ˈnɒrɪtʃ/) is 'n stad in oostelike Engeland met ongeveer 140 000 inwoners. Sedert 2012 is die stad ook die eerste UNESCO "City of Literature" in Engeland.[1] Daar is ook 10 plekke in die VSA, een in Kanada en een in Jamaika wat na Norwich genoem is.

  1. BBC.co.uk "Norwich named as UNESCO City of Literature" - besoek 3 Oktober 2014

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search